Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Keiko Agena | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Keiko Agena (gebore 3 Oktober 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Gilmore Girls (2000), NCIS: Los Angeles (2009), Shameless (2011), en 13 Reasons Why (2017).